Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • DIE Hoërskool Cradock se eerste meisies- hokkiespan het op 9 Maart tydens die Despatch-sportfees onoorwonne van ’n nat veld afgestap.

    by

    on

    Cradock se hokkiemeisies onoorwonne ná sportfees
  • DIE Middelburg-rolbalklub het Vrydagaand hul staal behoorlik gewys in die Viking-rolbaltoernooi in Middelburg.

    by

    on

    Middelburg wen rolbaltoernooi
  • DIE hele gemeenskap van Hofmeyr staan soos een man saam om hul jaarlikse skou eerskomende naweek (15 en 16 Maart) aan te bied.

    by

    on

    Kom geniet Hofmeyrskou saam met gemeenskap
  • Mid-Karoo Express recently treated staff at national advertising agencies in Johannesburg, Cape Town and Durban to a taste of Port Elizabeth’s own Masterton’s coffee.

    by

    on

    ‘Express’ takes EXpress-o to national advertising agencies
  • DRIE van die Hoër Volkskool se debatslede, Petroné Fourie, Juryna Fourie en Annika Fitzgerald, het op 7 Maart in Stellenbosch aan die WOW Woordfees deelgeneem.

    by

    on

    Volkskool maak skoonskip
  • Cradock-trio vir SA’s gekies

    by

    on

    Cradock-trio vir SA’s gekies
  • GROOT dinge is aan die gebeur vir Cradock se bekendste musikant, Chris Brits.

    by

    on

    Chris Brits na ‘Afrikaans is Groot’ genooi
  • THE Graaff-Reinet Dutch Reformed Church held their annual street store on February 25 and 26 where clothing and other items still in mint condition were placed on the outside walls of the church for needy people to take.

    by

    on

  • DIT word weer tyd vir die Hardebaarde om met die Doringdrade te kompeteer in Cradock 4×4-klub se jaarlikse ope-dag wat op 4 Mei op De Doorns in Cradock sal plaasvind.

    by

    on

    Cradock-klub laat wiele weer rol
  • SAGMOEDIG, geduldig, belangstellend en ’n hart van goud – dít is maar net ’n paar van die woorde waarmee dr. Christo Leeuwner, afgetrede mediese praktisyn van Middelburg en sy vrou, Anita, beskryf kan word.

    by

    on

    Leeuwners groet Middelburg-gemeenskap ná 42 jaar

Gift this article