Komani Karoo Express
-
DIE ACVV Cradock het ’n projek geloods om die groot behoefte aan pleegsorg- dienste vir kinders wat ouers as 12 jaar is te lewer.
-
DONDERDAG, 28 Februarie het luide musiek, kindergille en skeidsregterfluitjies oor die terrein van die Primêre Skool Karel Theron in Middelburg weergalm.
-
PIENK Bome vir Pauline beplan om 2019 ’n jaar van teruggee te maak om aan die inwoners van Somerset-Oos dankie te sê vir al die jare van ondersteuning vir hierdie verdienstelike saak.
-
-
DIE Hoërskool Cradock se kykNET nasionale toneelspel-kompetisie deelnemers het onlangs, saam met die Hoërskool Middelburg, die skool se naam in PE by die Hoërskool Framesby hoog gehou.
-
’n GESAMENTLIKE optrede deur polisie van Adelaide, Bedford en Cradock verlede Donderdag het tot die inhegtenisneming van twee dwelmhandelaars in die gebied gelei.
-
’n OPWINDENDE nuwe kunsuitstalling kan eersdaags by die Imibala-galery in Graaff-Reinet besigtig word.
-
) religiousNG Kerk Somerset-Oos: Die jaarlikse #imagine vir 13- tot 18-jariges sal vanaf 29 tot 31 Maart in Mentorskraal, Jeffreysbaai plaasvind. Inskrywingsvorms is by Gill-Kollege of die kerkkantoor beskikbaar. Die koste is R450. Kontak die kerkkan
-
-




