Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • DIE Hoërskool Cradock se oud-skoliere en die skool, in samewerking met BKB, het ’n baie geslaagde veeveiling aangebied waar 414 stuks kleinvee en 194 beeste onder die hamer gekom het.

    by

    on

    Oud-skoliere hou veeveiling
  • DIE Appèlhof in Bloemfontein het verlede week uitspraak voorbehou nadat Agri Oos-Kaap argumente oor die regsgeldigheid van tegniese regulasies, ten opsigte van hidrouliese breking wat vantevore deur die minister van minerale hulpbronne gepromulgeer i

    by

    on

  • FOUR Grade 12 learners represented Union High School at the provincial round of the annual MinQuiz competition held at Nelson Mandela University (NMU) in Port Elizabeth on May 16.

    by

    on

    Learners excel in 2019 MinQuiz
  • INWONERS van Jansenville, Willowmore en Steytlerville het verlede week met dankbaarheid verneem dat ’n nuwe ooreenkoms tussen Eskom en Beyers Naudé plaaslike munisipaliteit bereik is.

    by

    on

  • CLINTON du Plessis, bekende skrywer, het onlangs sy tiende, en volgens hom, sy laaste digbundel op Cradock bekendgestel.

    by

    on

    Bekende skrywer stel digbundel bekend
  • IT’S officially autumn and in the Karoo streets are lined with leaves as trees go into their annual resting period.

    by

    on

  • DIE plattelandse NG Gemeente van Hofmeyr moet voortdurend planne beraam om hul finansies gesond te hou.

    by

    on

  • NADIA Bosch is ’n boervrou in murg-en-been. As sy nie haar hanslammers versorg nie, is sy in haar groot tuin doenig.

    by

    on

  • ANZISKE Kayster van Graaff-Reinet is nie net direktrise van die plaaslike museumkompleks nie, maar ook ’n eggenote, ma en aktiewe lid van die gemeenskap.

    by

    on

  • IN sy Eeufeesgedenkboek, uitgegee in 1952 tydens die eeufees van Middelburg, skryf H J H Vermeulen soos volg: “Omstreeks 1770 het die blanke uitbreiding van die Kaapkolonie ’n noord- en noordoostelike rigting ingeslaan. Hierdie uitbreiding het dan ge

    by

    on


Gift this article