Komani Karoo Express
-
CRADOCK se besigheids- en gemeenskapsforums, sy inwoners en boere langs die Groot Visrivier, wat al jare lank spook teen besoedeling van die rivier, gaan nou ondersteun word deur die departement water en sanitasie.
-
MANY people visit the central Karoo during the icy winter months to enjoy hunting season, but since 2015, photographers have been flocking here for shooting of a totally different kind.
-
CRADOCK se ACVV het die afgelope week ’n vyf-jaar-lange droom verwesenlik nadat die vereniging ’n huis gekoop het wat omskep gaan word in ’n kinderhuis.
-
SOOS elke jaar vier die Gesamentlike Kerke van Somerset-Oos Pinkster op ’n besondere manier.
-
DURING the week of June 25 to 28, a group of 29 applicants registered for the annual mohair short course at Grootfontein College of Agriculture.
-
THE Grootfontein College of Agriculture’s first team rugby players won three of their four matches to finish as runners-up of the annual Pannar Agricultural Colleges’ rugby week at Glen Agricultural College, outside Bloemfontein, during the June holi
-
TWEE rugbyspelers van die Middelland Senior Sekondêre Skool (MSSS) in Midros op Middelburg is in die finale groep van die top 26 spelers van die Suid-Afrikaanse o.20-damesrugbyspan opgeneem.
-
TEN tyde van ’n onlangse besoek aan die mooiste Kaap verkyk ek my behoorlik aan my kleinseun.
-
SOWAT 100 matrieks van Cradock en Middelburg het die jaarlikse Winterskool bygewoon wat tydens die Junie-vakansie aangebied is.
-
DIE familie van Esther Rossouw (54) van die Hofmeyr-distrik is die afgelope naweek in rou gedompel toe sy gesterf het ná sy in ’n motorongeluk naby Wepener in die Vrystaat betrokke was.





