Komani Karoo Express
-
TWEE eerstes van hul soort gaan vanjaar deur die Somerset-Oos Landbouskou aangebied word. ’n Kaapse Boerperd Nasionale-kampioenskap sowel as ’n karkaskompetisie.
-
CRADOCK se Mielieklub het vanjaar net-net onder ’n fenomenale 24 ton per hektaar gelewer.
-
CRADOCK ACVV se geldnood van die afgelope nege maande is ietwat verlig.
-
THE Imibala gallery in Graaff-Reinet recently received a new addition to its “Life under the Great Karoo Sky” exhibition.
-
DIE Suid-Afrikaanse Polisie- diens in Graaf-Reinet het vandeesweek verseker dat nog ’n verkragter uit die samelewing verwyder is.
-
THE Beyers Naudé Local Municipality (BNLM) has introduced a debt incentive scheme to encourage prompt payment of residential debtor accounts.
-
WAT ’n groot voorreg om die hoofleiers en eerste rugby- en netbalspankaptein in die 150ste bestaansjaar van Gill-Kollege te wees.
-
DIE Hoërskool Cradock se netbal- en rugby-uitblinkers het op Saterdag, 20 Julie in tuiswedstryde met Winterberg kragte gemeet.
-
DIE Primêre Skool Karel Theron in Middelburg het op Saterdag, 20 Julie rugby en netbal teen die Laerskool Cradock en Cradock Voorberei-dingskool gespeel. Die uitslae is as volg:.
-
BEFORE Sisanda Henna embarked on a successful career as an actor, filmmaker and success coach, he walked the halls of Union High School as one of its learners.



