Komani Karoo Express
-
MARGUERITE Beneke van Aberdeen beoefen glaskunstegnieke so uniek dat daar nie eintlik ’n Afrikaanse woord is wat ’n raak omskrywing daarvan kan gee nie.
-
DIE Hoërskool Cradock het ’n nuwe adjunk-hoof, Carl Snyman (31), wat Port Elizabeth verruil het vir die sonnige Karoo.
-
-
’n MAN van Pretoria wat op ’n fietstoer van 2 700km deur die land is ten bate van die Voortrekkers sal môre in Middelburg intrap.
-
DIE Ou Residensie in Graaff-Reinet is in 1962 tot ’n nasionale gedenkwaardigheid ver-klaar en in 1979 het dit deel geword van die Graaff-Reinet Museumkompleks..
-
DIE Wasserman-tennistoernooi is vanjaar vir die negende agtereenvolgende jaar deur die Hoërskool Middelburg aangebied.
-
DIE gholfklubhuis by Grootfontein Landboukollege is verlede Sondagoggend deur ’n verwoestende brand in puin gelaat.
-
-
-
BRULLENDE motorfietse van die Wanted-motorfietsklub het bejaardes van Huis Karee op Middelburg verras met hul “Toilet Run” uitreikprojek.









