Komani Karoo Express
-
) generalManne-ontbyt en Damestee: Die NG Grootkerk in Graaff-Reinet sal ’n manne-ontbyt op 14 September om 08:30 aanbied. Die spreker is Johan Ferreira. Om 10:00 word ’n damestee gehou met gasspreker Christine Ferreira van Leef-tydskrif. Kaartjies v
-
CRADOCK-rugbyklub hou op 13 September hul jaareindfunksie wanneer hul beste spelers van die jaar vereer sal word.
-
UNION High School hosted the first-ever simultaneous chess exhibition to be played in the Karoo on August 31.
-
DIE Vroue-landbouvereniging van Kaapland is vanjaar presies 90 jaar gelede gestig en daar is behoorlik tydens die onlangse kongres in Goudini oor dié mylpaal feesgevier.
-
SEPTEMBER is Deaf Awareness Month, and Graaff-Reinet marked the occasion in style last Saturday, with the regular parkrun along Mountain Drive being dedicated to the cause.
-
A RECENT maths retreat in Nieu-Bethesda proved a winning formula for Union High School’s Grade 11s.
-
’n TWEEDEHANDSE meubelonderneming in Middelburg het Maandagmiddag onder gewapende rowers deurgeloop.
-
-
Gholfspelers Robbie Venske en Thys van Rooyen van die Middelburg Gholfklub was die wenners van die jaarlikse Gewapende Magte Gholfdag wat op Indwe gehou is.
-
CRADOCK het ’n dubbele Suid-Afrikaanse kampioen wat die land volgende jaar in Mei by die wêreldkampioenskappe vir liggaamsbou in Londen gaan verteenwoordig.







