Komani Karoo Express
-
-
IN Cradock ry bakkies weer met modder gespat rond en die ko- öperasies verkoop weer fluks reënjasse en reënmeters.
-
DIE Hoërskool Cradock se eerste krieketspan het Maandag deurgedring tot die volgende ronde in KSA se T20-kompetisie vir skole deur vir Marlow in die Winterbergstreek se eindstryd te verslaan.
-
THIS year’s Hike & Hobble for Hospice fund-raising initiative in aid of Graaff-Reinet’s Camdeboo Hospice will be held on Saturday, 9 May.
-
DIE meeste van die Laerskool Cradock se leerders het aan die skool se jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms deelgeneem en verskeie rekords is verbeter.
-
NÁ dae sonder krag, water en sel-foon-ontvangs loop Hofmeyr-inwo-ners en -winkeleienaars nou ook deur onder grootskaalse protesaksie deur ontevrede inwoners.
-
IN ‘n dorre dam in die hart van die Groot Karoo is ’n pasgetroude paartjie se mooiste oomblikke vasgevang.
-
SUNé Duvenage het Dinsdag haar 20ste jaar in diens van Karoo Makelaars op Cradock gevier.
-
DR Naudé Malan from the department of anthropology and development studies at the University of Johannesburg and Juanita van der Walt, head of the Department of Transport’s supply chain management, paid a visit to Hofmeyr.
-
A PROJECT to support mothers and newborn babies, started at Bhisho Hospital, was expanded to include Cradock and Middelburg hospitals.






