Komani Karoo Express
-
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) sê dit het onder sy aandag gekom dat sekere entiteite waninligting oor diere en die koronavirussiekte versprei.
-
THE South African National Blood Service (SANBS) has appealed to all healthy donors to continue to donate blood and assured donors that the process is safe.
-
AANGESIEN al die woonbuurte op Hofmeyr gereeld gebuk gaan onder ’n watertekort, het Hofmeyr Hugs of Hope ’n prys uitgeloof vir die mooiste droogtetuin.
-
NADAT daar vasgestel is dat tiener meisies wat nie sanitêre ware kan bekostig nie, soms tot 52 skooldae ’n jaar mis, het Solidariteit Helpende Hand in 2015 met hulle Help Hetta-projek begin.
-
-
VLV Sirkel Cradock het hulle 86ste sirkelkonferensie op Tar-kastad gehou.
-
-
DIE Oos-Kaapse Middellande, wat onder meer dorpe soos Fort Beaufort, Adelaide, Bedford asook ’n groot gebied van die Katrivier insluit, is verheug oor die wydverspreide reën wat die afgelope tyd oor die streek uitgesak het.
-
SOME 50 local rugby coaches, referees and first aid personnel renewed their BokSmart accreditation at the BokSmart course.
-
INXUBA Yethemba-munisipaliteit (IYM) se nuwe burgemeester en speaker is verlede week onder groot belangstelling in die Vuzubuntu-saal aan die gemeenskap voorgestel.






