Komani Karoo Express
-
The Border-Kei Chamber of Business wishes to thank the authorities for respecting the voice of business and permitting representation at the highest level…
-
Die somer is hier en beloof om weer ’n warm een te wees. Só, met dit in gedagte en die Oos–Kaapse droogte, waarvan die einde nog nie in sig is nie, is dit belangrik om te weet waar om jou dors te les as jy deur die Karoo reis.
-
’n Historiese gebou wat vroeëer as die “General Dealers & Produce Buyers” op Burgersdorp be-kendgestaan het en waarin deesdae sewe besighede sake doen, is deur ’n brand verwoes.
-
Huis Karee, Middelburg se geliefde tehuis vir senior burgers, staar ’n ernstige krisis in die gesig.
-
WHITTLESEA’S top female football assistant referee, Lerato Nakumbana, breathed a sigh of relief after passing the physical fitness test in Port Elizabeth earlier this month in preparation for the Cosafa U/17 Women’s Championship, hosted by Nelson Man
-
DIE ATKV se #Weesdieverskil-veldtog het die afgelope jaar groot aanhang onder ATKV-takke en hulle gemeenskappe geniet. Nou is dié boodskap lewensgroot en duidelik sigbaar vir almal wat Middelburg binnery.
-
VAN blokkies vir warm kom-berse tot meterlange serpe om volgende jaar se winterkoue uit te hou, was die mikpunt van die Hoërskool Cradock se verbruikerstudie-leerders, nadat hulle met ’n nuutjie begin het . . . om te brei!.
-
THE Chris Hani District Cricket Association, in partnership with Border Cricket Union and the Eastern Cape Department of Sport, Recreation, Arts and Culture, hosted three days of umpires and scorers’ courses at Cullinan Pavilion in Queen’s College.
-
VARS Karoolug, briljante idees, streekkos, warm gasvryheid en COVID-19 gesondheidsprotokol was alles deel van die jaarlikse Karoo Skrywersfees wat onlangs op Cradock gehou is.
-
HOFMEYR Hugs of Hope, a non-government organisation which receives grants from the Ikahala Trust, was started on April 4, 2017, in a bid to get beggars off the streets and into a skills development plan.




