Eikestadnuus
-
Dr. Mariëtte Botha het in Maart haar PhD in Spraak-, Taal- en Gehoorterapie ontvang, ná sy in 2021 ‘n nieroorplanting ondergaan het.
-
Familielede wat bobaas huiskokke kan nou inskryf vir die jongste reeks van die gewilde koswerklikheidsreeks Kokkedoor.

