Lede van die Charlo-atletiekklub (Port Elizabeth) in goeie luim ná afloop van die Windpomp Run wat die naweek in Graaff-Reinet gehou is. Foto:RICHARD PEARCE

DEELNEMERS aan die afgelope naweek se Windpomp Run, wat deur die Graaff-Reinet Running Club aangebied is, het op die bopunt van Oubergpas weggespring.

Atlete kon aan ’n 21.1km halfmarathon of 10km wedloop deelneem.

Vanaf die wegspring op Oubergpas, wat sowat 400m bo die dorp uittroon, het atlete vir sowat 6km die pas se steil afdraende aangepak. Die res van die roete was in die Camdeboo nasionale park met die eindstreep by die Botaniese-sportgronde in die dorp.

Meer as 400 drawwers het aan vanjaar se Windpomp Run deelgeneem.

Die resultate is as volg:

Windpomp Run 10km

  • Mans:

1. Mariano Eesou (Madibaz), 0.30.14

2. Duwayne Lucas (Xcel), 0.32.59

3. Mila Pasiya (Nedbank RC), 0.34.15

  • Vroue:

1. Channah du Plessis (Kovsies), 0.38.26

2. Cassandra Lister (Temp), 0.45.30

3. Shezelle van Wyk (Schools EPA), 0.48.54

Windpomp 21.1km

  • Mans Ope:

1. Adriaan Gerwel (Ikhamva AC), 1.05.34

2. George Ntshiliza (Nedbank RC), 1.07.26

3. Andre Ketchem (Xcel AC), 1.10.57

  • Vroue Ope:

1. Rebecca Jordaan (Up and Running), 1.36.13

2. Elizma Horne (Somerset East), 1.36.22

3. Neevra Bellingan (Despatch AC), 1.38.56

  • Mans 40 – 49

1. George Ntshiliza (Nedbank RC), 1.07.26

  • Vroue 40 – 49

1. Elizma Horne (Somerset East), 1.36.22

  • Mans 50 – 59

1. Graham Terblanche (Madibaz AC), 1.33.06

  • Vroue 50 – 59

1. Burnita Strydom (Run 4 Christ AC), 1.44.47

  • Mans 60 – 69

1. Chester Brooks (Xcel AC), 1.35.28

  • Vroue 60 – 69

1. Renee Hawkridge (Bluewater Bay), 1.58.55

  • Mans 70 +

1. Geoff Hawkridge (Bluewater Bay), 2.03.24

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article