< Van links is Nadia, Nicolene, Willem, Angela en Siyabonga wat spog met hul splinternuwe skoolklere by Schoombee Primêre Skool in Hofmeyr. FOTO:ADELE VERMAAK


DIE Schoombee Primêre Skool in die Hofmeyr-distrik het ná die onlangse skoolva-kansie ’n reuse skenking ontvang toe daar skoolklere by hul skool afgelewer is.

Die Laerskool Van Rheede op Oudtshoorn, onder leiding van Nelia Stadler, het die skenking georganiseer.

Dit is tydens Paasnaweek na Hofmeyr gebring vir oorhandiging aan leerders wat nie skooldrag het nie.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article