VIER Hoër Volkskool Meisies is na afloop van die afgelope rondtes netbalproewe gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig. Hul is gekies vir die O.18 span wat tydens die Junie-vakansie aan ’n interprovinsiale toernooi te Boksburg gaan deelneem. Dit is ’n dubbele eer vir ons skool, nadat Lara en Lykita tydens die April-vakansie gekies is vir die Arthur Johnson span wat tydens die Septembervakansie na die Verenigde Koninkryk gaan toer, ook vir hul netbaltalent.
Volkskool meisies speel vir Oos-Kaap netbal
Medewerker
|

Volkskool meisies speel vir Oos-Kaap netbal
Medewerker
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Meisies maak Cradock trots
SATERDAG, 21 April het ses van die Laerskool Cradock se netbalspelers die Chris Hani-span verteenwoordig…
by
Medewerkeron
-

Volkskool-leerders kry erekleure
TYDENS die Julie-vakansie het ’n paar leerders van die Hoër Volkskool aan provinsiale toer- nooie…
by
Medewerkeron
-

HVS bied suksesvolle steakete aan
HOëR Volkskool se eerste netbalspan het tydens die April-vakansie deelgeneem aan die Arthur Johnson-sporttoernooi in…
by
Medewerkeron
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.