Hoër Volkskool se eerste rugbyspan is reg vir ’n titaniese Classic Clash teen Union om vanjaar die beker te wen. Agter staan Erns Mostert, Marais Calonne, Devan Nel (kaptein), Heinz Bertram, Chris van Heerden, Lafras van Rooyen, Jayan Booysen en Andro Burger. In die voorste ry is Dimetre Rogers, Cullen August, Jaydee Jooste, Adriaan Marx, Chris Burger, Sherwin van Staaden en Devon Oormeyer.Foto: verskaf


11:00

11:00

11:00

1ste- en 2de-spanne meisies

(Hoër Volkskool)

1ste- en 2de- spanne seuns

(Bremner, AKH)

Derde seuns- en meisiespanne

(Laer Volkskool)

Hoër Volkskool

Bremner, AKH

Laer Volkskool

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article