BAIE boorlinge van Pearston ploeg terug in hul tuis dorpie om die minder bevorregte te help. Hier is ’n paar sprankelende voorbeelde.Dr. Riaan Flooks wat tans in Bloemfontein praktiseer het alreeds R30000 geskenk vir die laerskool. Gus Simmons ’n prokureur het R10000 geskenk vir die U.C.S.S.A-kerk . Marshall Minnie ’n prokureur het alreeds baie donasies an Pearston geskenk.
Pearston-inwoners ontvang skenkings
|
Share this post:




