In verlede week (17 Januarie) se Mid-Karoo Express is daar in die berig “Dr. Pierre Botha tree af ná vier dekades by Heroldt Groep” verkeerdelik na Pierre Botha van Haystead en Ford op Middelburg as dr. Pierre Botha verwys.
Die Mid-Karoo Express vra om verskoning vir dié fout.

