’n Groepie dames het onlangs ’n Valentynsdagete vir die inwoners in en om die ACVV-dienssentrum in Somerset-Oos aangebied. “Hoe rooier, hoe mooier” was die tema van die dag. Alhoewel daar meer henne as hane onder die 50 gaste was, het niks hulle verhoed om vrolik saam te verkeer nie. Voor van links is Nancy Weyer-Schneider, Theo Weyer-Shneider, Marlene Lombard, Frances Louw, Marianne Schoeman en Francois Coetzee. Foto:DEONETTE HAGGARD


Valentyn-gees tref Somerset-Oos

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article