Februarie word beskou as skole-veiligheidsmaand en Cradock-polisie het die Siyazama Educare Centre en die Holy Rosary-dagsorgsentum besoek om met die kinders te gesels oor persoonlike veiligheid en seksuele misbruik. ‘n Skoolveiligheidsondersoek is ook by Michausdal Primêre Skool uitgevoer. By Holy Rosary-dagsorgsentrum is Kaptein Larianne Jonker (links), Cradock se woordvoerder, en Netta Isaacs (klerk in die media-afdeling).foto:VERSKAF


Siyazama Educare vier veiligheidsmaand

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article