Union High School het op 22 Februarie, hulle jaarlikse matriekafskeid gehou. Hier verskyn ’n opgewonde Trevor Moos en Merische Koeberg, uitgevat en gereed vir die geleentheid. Foto:VERSKAF


Union se matrieks hou afskeid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article