Vyftig van Krabbel en Klouter se kleuters het tot die insameling van kos vir honde en katte van Cradock se DBV bygedra. Die tema was troeteldiere en hulle het die insamelingsprojek gedoen om die kleuters bewus te maak van diere. fOTO:vERSKAF


50 van Krabbel en Klouter se kleuters het by gedra tot die insameling van honde en kat kos vir Cradock se DBV. Ons tema was troeteldiere en ons het die insamelings projek gedoen om die kleuters bewus te maak van diere. Dit was ’n groot sukses baie dankie vir almal se bydrae.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article