)
religious



NG Kerk Somerset-Oos: Hou môre, 5 April ’n dankdiens vir die milde reën waarmee Somerset-Oos, die distrik en elders onlangs geseën is.




)

general



The Karoovian Restaurant: The restaurant in Middelburg will have a relaunch tomorrow, April 5. New look, new menu, new management and guest musical star, Jennifer Zamudio. Entry for the performance is R120 per person. The performance starts at 20:00. Contact Madelein Hall at 082 674 8703 for bookings.

Mnr. en Mej. Vonkel & Sprankel: Die Primêre Skool Karel Theron hou op 8 April oudergewoonte weer hul jaarlikse Mnr. en Mej. Vonkel & Sprankel-aand waartydens die jong leerders die loopplank sal betree om te bepaal wie die beeldskoonstes vir 2019 is. Kontak die skool by 049 842 1462.

Talmeter Trust en Holbrook-boerdery:
Sal op 10 April om 11:00 ’n algehele uitverkoping op die plaas Holbrook, 12km vanaf Noupoort op die Oorlogspoort-grondpad, hou. Verskeie implemente, asook 600 bonsmara/beefmaster/brangus/bovelder koeie, 150 swart brangus koeie, 100 jong boerkoeie, 30 limousinbulle, 20 swiss koeie, sowat 200 koeie met charolais/simmentaler kalwers, 110 donkies, 20 perde en ’n shetland-ponie sal aangebied word. Bel André van Zyl by 084 587 7660.

  • Stuur jou dagboekinskrywings na midkaroo@media24.com. Dagboek-plasings is gratis.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article