Die Witmos Primêre Skool wil graag almal bedank wat hul onlangse steak-aand bygewoon het, asook almal wat ’n bydrae gemaak het. Die kinders se harte gaan baie gelukkig gemaak word deur ’n mooi geverfde skool. Indien enigiemand nog bydraes wil lewer, kan hulle die skool by 082 990 5316 kontak. Op die foto verskyn leerders van die skool. Foto:VERSKAF


Witmos Primêr hou steak-aand

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article