Drierugbyspelers van Middelburg, Adriaan Stander, Daniël Rademan en Clive Green, is tydens die onlangse o.21-Bokkieweek-toernooi vir die o.21 nasionale Bokkie-rugbyspan gekies. Agt rugby-unies het aan die toernooi deelgeneem waartydens dié drie spelers die Griekwas se o.21-span verteenwoordig het. Adriaan en Daniël is studente aan Grootfontein Landboukollege. Clive, wat in 2018 aan die Hoërskool Middelburg matrikuleer het, beplan om eersdaags sy studies by Sol-Tech in Pretoria te begin. Die o.21 nasionale Bokkie-rugbyspan toer in Desember na Rusland vir ‘n toernooi. Foto:JOHANETTE PHOTOGRAPHY
Dié drie haal nasionale span
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.