Cradock Kindersorg is baie dankbaar vir die talentaand wat ten bate van die organisasie gehou is.Foto:VERSKAF

Credit: SYSTEM

NAMENS my; die voorsitter Rudolph Swarts; en bestuur van Cradock Kindersorg wil ons hiermee Moses Brown, ’n talentvolle jong man van Cradock, hartlik bedank vir die inisiatief om ’n talentaand te kon aanbied.

Die jeug en volwassenes kon hul verskeie talente aanwend om die gemeenskap te trakteer met sang, musiek, dans ensomeer. Die jeug was ook geïnspireer deur Sydney Holster tydens ’n motiveringspraatjie. Alle dank aan borge en gaste van Moses wie ’n bydrae gelewer het. Cradock Kindersorg waardeer u toegewydheid om ’n verskil te maak.

Elize Jagers

Kantoorhoof: Cradock Kindersorg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article