: Die Primêre Skool Karel Theron in Middelburg het op Saterdag, 13 Julie teen sportspanne van die Laerskool Burgersdorp gespeel. Daar was gemengde uitslae in die rugby- en netbalwedstryde. Lees die volledige storie op bl. 7. Hier is Karel Theron se o.7-rugbyspan (die Pienkvoete) saam met hul afrigters Ruan Venter (links) en Jeswyn Meyers (regs).Foto: johanette photography
Pienkvoete speel teen Burgersdorp
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.