DIT is vir die Hoërskool Cradock ’n groot voorreg om teen Gill-Kollege in ’n interskole kragmeting mee te ding – onder meer omdat dit amper alle aspekte van die skool se buitemuurse program insluit.

Baie geluk ook aan Gill met hul 150ste herdenking – dit is ’n besondere mylpaal!

Aan almal wat betrokke is, onthou: die wil om te wen, is belangrik, maar die wil om voor te berei vir ’n wen, is veel belangriker.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article