The Bavarian biertuin en restaurant in Graaff-Reinet se Beierse disse is onvergeetlik. Die Mid-Karoo Express gaan aan ’n gelukkige leser die kans gee om dié disse self te geniet, deur ’n ete vir twee – ter waarde van R300 – weg te gee. Om in aanmerking vir dié prys te kom, volg die Mid-Karoo Express op Facebook, vind dié foto en volg dan die instruksies. Die wenner sal op Facebook gekontak word. Vervoerkoste vir wenners buite Graaff-Reinet is nie by die prys ingesluit nie. Slegs persone wat nie een van Mid-Karoo Express se vorige kompetisies in die afgelope 60 dae gewen het nie, mag inskryf. Foto:ELSABÉ PIENAAR


Wen ete vir twee by The Bavarian

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article