In Kroonvale buite Graaff-Reinet het inwoners desperaat hande uitge-steek in die hoop om een van die laaste paar bottels geskenkte water by die Gift of The Givers-vragmotor te kry. Heelwat van dié inwoners moes egter met leë hande terug-draai. Lees die storie op bladsy 6. Foto:ELSABÉ PIENAAR


Al meer mense desperaat vir water

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article