Leerders van die Laerskool Cradock het aan die Wiskunde en Wetenskap in Aksie-pretdag van die Nelson Mandela Universiteit se rekenaarswetenskappe departement deelgeneem. Die skool se toppresteerders by dié dag was (van links) Khanyisile Majiba, Janus Grobler en Carla Kotzé. Carla het ook die derde plek in die Wiskunde Olimpiade behaal. Foto:VERSKAF


Wiskunde, wetenskap slimkoppe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article