Albertus Gouws, ’n graad 10 leerder van die Hoër Landbouskool Marlow, het onlangs aan die Nasionale Afslaerkompetisie in Parys deelgeneem. Albertus het in die strawwe junior afdeling teen deelnemers van regoor Suid-Afrika deelgeneem en ’n eerste plek behaal. Albertus het vanaf Junie by GWK-veilings begin werk, waar hy waardevolle ondervinding opdoen. Foto:VERSKAF
Albertus wen afslaerkompetisie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.