Lykita Koeberg het die Jo–Anne Nell Beker vir die sportvrou van die jaar gewen. Sy het die beste presteer in ’n sportsoort wat deur die skool aangebied word. Lykita verteenwoordig die Oos–Kaap se o/18 netbalspan en word ingesluit in die o/18 Nasionale oefengroep. foto’s:VERSKAF
Volkskool se sportvrou van jaar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.