Die Primêre Skool Karel Theron op Middelburg spog met splinternuwe rugbytruie vir 2020. Die skenking is met trots geborg deur Spar. Die o.13 rugbyspan is opgewonde om die volgende rugbyseisoen in hul nuwe truie aan te pak en sal met trots in hierdie truie op die veld draf. Hier is (van links) Ruan Venter (afrigter), Zander Wilshire, Johan Allers (skoolhoof), Francois Pieterse en Jeswin Meyers (afrigter). Foto:VERSKAF
Karel Theron kry nuwe rugbytruie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.