Die Laerskool Gill in Somerset-Oos se o.13-krieketspan het teen WG Olivier gespeel en Gideon Jordaan het met die kolf uitgeblink. Hy het 131 lopies (n.u.n) vir Gill aangete-ken. Foto:VERSKAF


Gideon vaar goed met kolf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article