Zadriaan Gouws, ’n gr. 8-leerder van die Hoër Landbouskool Marlow, is vir die OP-atletiekspan gekies. Gouws gaan vanaf 22 tot 24 November aan ’n interprovinsiale byeenkoms deelneem. Vaaldriehoek se atletiekvereniging bied die byeenkoms in Sasolburg aan. Hy gaan aan die 800m en 1 500m items deelneem. Foto:VERSKAF
Marlow-langasem in OP-span
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.