Izak Hattingh, ’n graad 9 leerder van die Hoër Landbouskool Marlow, het by die onlangse B-liga gala uitgeblink. Izak presteer in die rugslag, vryslag en vlinderslag vir seuns o.15. Die gala het ook gedien as proewe vir die Oos-Kaap swemspan. Izak word vir die span gekies wat in Desember aan die Gauteng Summer Games in Johannesburg gaan deelneem. foto:VERSKAF


Izak swem soos ’n vis

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article