Middelburg Gholfklub se jaarlikse prysuitdeling is verlede Saterdagaand gehou en die onderskeie trofeewenners is (van links) Niel Schoeman, Danie Scherman, Piet Jager, Thys van Rooyen (klubpresident, met die Colesberg-skild), Bernie Vorster, Chrizanne Lombard, Christopher Lombard en Robbie Venske. Foto: Elsabé Pienaar


Middelburg Gholfklub hou prysuitdeling

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article