Cradock Voorbereidingskool se speelterrein is ’n fees vir vanjaar se graad 1-leerders. Hier is ’n paar van dié nuwelinge in die skool wat die trekker gaan uittoets het. Voor van links is Regardt Coetzee, Drehan Blignaut en Taymon Fleurs. Agter staan meisies Jo-Ché Bruin- tjies, Janke Marais en Amé Kroucamp. Foto:WILNA DE KLERK
Graad 1s verken speelterrein
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.