Die Black Birds-rugbyklub, gebaseer in die Hemel-en-Aarde-vallei, is baie dankbaar vir die onlangse skenking van ’n splinternuwe draagbare elektriese grassnyer aan die klub. Op die foto is die rugbyklub se president, Jerome Marthinus, en Saul Siegelaar, die klub se afrigter, saam met Bertie Engelbrecht, die eienaar van Hermanus Mower Centre, wat die grassnyer aan hulle oorhandig het.
Welkome skenking
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.