Die De Bos-dam, die hoofwaterbron van Hermanus, het Sondag danksy die goeie reën die afgelope tyd begin oorloop. Ná die droogte in 2017 is dit baie goeie nuus – veral as ’n mens in ag neem dat dit nou maar eers die begin van die 2023-reënseisoen is.
Welkome reën laat watervlakke styg
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.