Die Wes-Kaap ervaar uitdagende weerstoestande met swaar reen, oorstromings en sterk winde tot ten minste 27 Junie.
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.
Die aansoek vir die interim-bevel om die aktiviste Tanya Bippert en Lucinda Evans van die organisasie 1 Billion Rising te muilband, is volgens berigte deur die ma van die vermeende…
Prof. Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van 45km klim meedoënloos opwaarts deur…
The police confirmed a third suspect had been arrested and charged on Tuesday 17 June in connection with the murders of Uwellin Salies, Vittorio Julies and Royston Plaatjies in the…
The 41-year-old man from Hermanus who had been arrested for the possession and distribution of child pornography was release on R10 000 bail.
Hy was in die jare tagtig ‘n bekende op radio en televisie. Eon de Vos gaan nou sy kennis na die Hermanus FynArts bring.
Talle mense het hul medelye op sosiale media gedeel nadat een van Hoër Meisieskool La Rochelle se oud-onderwyseresse, Marianna Schoeman, oorlede is.
Tete Dijana was the first man to cross the finish line of the 98th Comrades Marathon 2025 this morning, completing the course in a time of 05:25:28, ahead of Piet…