Nadat Hawston Skrik vir Niks Botrivier gewen het, lyk dit om hulle definitief Overberg gaan verteenwoordig.
Dit is Saterdag ‘n groot dag vir die twee topspanne van die Overberg, Botrivier en Safcol van Grabouw. Botrivier pak Villagers van Worcester Saterdag om 15:00 op Botla se tuisveld…