In 1973 as pas aangestelde junior dosent in Unisa se departement Afrikaans en Nederlands, het ek met bonsende hart my eerste nagevorste voordrag gelewer. Die gehoor was al my Afrikaans-dosente…
Pierre Massyn Die Peruviaanse grenswag was heeltemal uit die veld geslaan. Wat soek ‘n Suid-Afrikaner hier in die middel van nêrens by sy afgeleë buitepos in hierdie woeste deel van…
Pierre Massyn die oudjoernalis en skrywer van Springbok Rugby-Vasvra vertel oor sy lewe in Frankryk en hoe hy en sy vrou Franse burgerskap verkry het.