“Sonder woorde vir die moorde wat in Bredasdorp gebeur… Nog een, en dit binne net ‘n paar weke.” Só lui Jacques Francois Harmse se plasing op Facebook na aanleiding van…
‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.
Misdaadverslaggewer Julian Jansen se nuutste boek ondersoek die tragiese dood van ‘n 16-jarige leerling en die waarskuwingstekens wat geïgnoreer is. In ‘n pragtige plattelandse dorpie het ‘n ondenkbare tragedie ontvou…