Bertie Engelbrecht (die eienaar van Hermanus Mower Centre) het sy hart oopgemaak en ’n STIHL SE 33-stofsuier aan Wehan van der Merwe geskenk. Wehan gaan op 17 Mei aan die Suid-Afrikaanse JKA-karatekampioenskap deelneem en gaan die stofsuier uitloot om geld vir die kampioenskap in te samel. Vir nog inligting oor hoe om die stofsuier of eetbewyse en ’n walviskyk-toer vir twee te wen, bel Lynne by 079 022 0820.

Stofsuier kan Wehan help

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article