Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Wyk neem deel aan parkrun
Elke wyk in ’n munisipaliteit het ’n verkose raadslid wat die bepaalde wyk op munisipale raadsvergaderings verteenwoordig. Elke wyk het ook ’n wykskomitee met die raadslid as voorsitter en wykskomiteelede…
-
Eers trekkers, nou bote
Renaldo Matthee (25) en Arno Neethling (29), wat in die Caledon-distrik boer, ken van trekker ry en die plaaslewe. Maar hierdie twee gesoute jong boere verruil gereeld hul trekkers en…
-
-
World’s biggest amateur golf tournament
The world’s biggest amateur golf tournament, played on a single golf course, is coming to Hermanus in March next year.
-
Matao mik nog hoër
Die 15-jarige Matao le Roux, ’n leerder aan die Hoërskool Overberg, het gewis rede om van vreugde in die lug te spring – eintlik het hy sommer drie goeie redes…
-
Overberg-spanne val vas, maar steeds in halfeindstryd
Al het albei Overberg-spanne – Safcol en Caledon – dié naweek kleigetrap, is hulle gelukkig reeds deur na die halfeindstryd van die Boland-Super12.
-
-
Laerskool Hermanus-tennisspanne bo
Die Laerskool Hermanus se tennisspelers het gewys waartoe hulle in staat is toe hulle aan die Interdistrikte-tennistoernooi deelgeneem het.
-
Stage race still world-class
Candice Lill and Tyler Jacobs put in a performance worthy of a five-star review as they completed a perfect clean sweep of FNB Wines2Whales Chardonnay stage wins on 3 November.
-
Canola-boys reg geolie
Die twee Overbergse spanne Caledon en Saffies van Grabouw het klaar hul plek in die halfeindstryd bespreek met Caledon wat Villagers van Worcester 42-18 geklop en Saffies wat Young Spurs…










