Min is so mooi soos ’n sonsondergang oor die Overstrand. Die kranige fotograaf Cobus Germishuys het dié mooi foto in Franskraal geneem. Hy sê: “Die dag groet oor Franskraal met sagte spookasemkleure . . .”Foto: Cobus Germishuys


Spookasemkleure oor F’kraal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article