Talle kinders kon nie wag vir die skool om op 17 Januarie te begin nie en groot en klein kon die vorige aand nie ’n oog toemaak om weer hul maatjies en nuwe onderwysers te ontmoet nie. Vir klein Lumaé Lukas was haar eerste dag by Babbel & Krabbel in Hermanus ’n belewenis en sy kon nie uitgepraat raak oor haar dag nie.


Skool is weer lekker!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article