Rugbykoors tref Overberg: Grabouw het Saterdag soos ’n spookdorp gelyk toe die twee plaaslike rugbyspanne mekaar die stryd op die Hoërskool Grabouw se sportterrein aangesê het. Saffies, die verdedigende Boland-Grootuitdaagbekerkampioen, het die wedstryd teen die Grabouw-rugbyklub maklik 31-8 gewen. Botrivier het ’n opskudding veroorsaak toe hy Hawston Skrik vir Niks 33-30 gewen het. Ander uitslae in die Overberg is: Riviersonderend 26-22 Genadendal, Kleinmond 15-8 Bredasdorp Rangers en Villiersdorp 34-5 Black Leaves. Foto: Mariëtte Strydom
Rugbykoors tref Overberg
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.