In Hermanus Times van 30 Augustus 2023 is verkeerdelik gesê “Creation se shiraz is die beste”.

Creation Wines het nie die prys vir die beste Shiraz gewen nie, maar slegs een van die pryse – die Bellingham Bernard Podlashuk Shiraz-trofee met “uitnemendheid, innovering, kreatiwiteit, volhoubaarheid en sosiale verantwoordelikheid” as kriteria.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article